GO BACK TO PREVIOUS PAGE
Dagbreek Akkommodasie

Dagbreek Akkommodasie
Margate - Selfsorg

Dagbreek is 'n 2 slaapkamer woonstel wat 'n totaal van 6 mense kan slaap en is geleë in die pragtige area van Margate. Die woonstel is slegs 200m van die winkels af en 'n kort 400m se stap na Lucien swemstrand. Die eenheid is ten volle toegerus met braaigeriewe, 'n stoep en onderdak parkering.

Ons is ook binne maklike bereik van die mees prominente toeriste-aktiwiteite regdeur die kus, insluitend die reptielpark, Oribi Gorge, Wild Coast Casino en nog vele meer. Vir die visserman is Margate Pier naby, en vir die gholfspelers is daar talle gholfbane naby Margate.

In Opsomming
  • 2 Slaapkamers, 1 Badkamer
  • Slaap tot 6 mense
  • Ten volle toegeruste kombuis
  • Braai Fasiliteite
  • Omheinde eiendom
  • Alarm sisteem
  • DSTV Verbindingspunt (Bring jou dekodeerder)
Tariewe
Vanaf R280.00 per nag buite seisoen.

Send Enquiry

Facilities

  • 1 BADKAMER
  • 2 SLAAPKAMERS
  • ALARM SISTEEM
  • BRAAI GERIEWE
  • DAK WAAIERS
  • DIEREVRIENDELIKE (VOORAFGAANDE REELINGS)
  • DSTV (BRING DEKODEERDER)
  • GOED TOEGERUSTE KOMBUIS
  • GROOT TUIN
  • MOTORAFDAK
  • OMHEINDE EIENDOM
  • OVHD DEKODEERDER
  • SEE UITSIG
  • SKADU PARKERING
  • SLAAP 2
  • SLAAP 4
  • SLAAP 5
  • SLAAP 6
  • STOEP
  • TV
  • VEELVULDIGE EENHEDE
  • VRIESKAS
  • YSKAS

Dagbreek Akkommodasie
Dagbreek Akkommodasie
Dagbreek Akkommodasie
Dagbreek Akkommodasie
Dagbreek Akkommodasie
Dagbreek Akkommodasie
Dagbreek Akkommodasie

SEND A BOOKING ENQUIRY

  • Click to sign up to the occasional newsletter. We promise we won't spam you and you can unsubscribe at any time.
GO BACK TO PREVIOUS PAGE
Send Enquiry